CD VOORBLAAIE
Al die kleur voorblaaie wat op hierdie webwerf verskyn, sal mettertyd hier aangedui en beskikbaar raak om op CD te kan bestel, teen 'n geringe bedrag per voorblad. Dit is alles gerestoreerde voorblaaie in Tiff formaat, en daarmee saam word ook die naam van die boek, outeur en jaartal verskaf van elke boek se betrokke voorblad. Kom loer maar gereeld in om te sien wanneer en soos voorblaaie beskikbaar raak.